Welkom by Skool Opsommings

Ons is al aan die gang vir byna 8 jaar.

Ons het in 2018 begin om kleinskaals opsommings aan skole te verkoop, maar het sedert 2021 so uitgebrei dat ons nou vir die hele land opsommings aan skoolkinders verskaf.

Hoe het ons begin?

Success is no accident. It is hard work, perseverance, learning, studying, sacrifice and most of all, love of what you are doing or learning to do.”

- Pelé, Brazillian pro footballer

Kontak ons gerus: